Skutters wys vernuf by veldboogskietkampioenskap

Boogskiet
'n Elfjarige boogskutter se nuwe rekords was van die hoogtepunte van die byeenkoms.
Andrew Poolman
Die Namibiese nasionale veldboogskietkampioenskap, wat die afgelope naweek oor twee dae by Yellowstone Trails in Ludwigsdorf in Windhoek aangebied is, was ’n groot sukses en het
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer