Skolehokkieliga 2024 kan een van die bestes nóg wees

Hokkie
Privaatskool Swakopmund se seuns was vierde by 'n groot toernooi in die Kaap en het die gesamentlike voorste doelskieter opgelewer.
Andrew Poolman
Die afrigter Johann Weyhe was nog altyd 'n uitsonderlik positiewe kommentator oor Namibiese hokkie in die algemeen, maar sy opsomming van laas naweek se Belgotex Fairmont Paasfees-
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer