Skietspanne oorgehaal vir kolskootvertonings
Jaggeweerskiet
Jaggeweerskuts gaan vir die eerste keer op Namibiese bodem die geleentheid kry om hul vernuf teen die wêreld se bestes te toets.
Die Namibiese Jaggeweerskietvereniging (NHRSA) het die afgelope naweek ná proewe sy nasionale- en President-spanne vir die Wêreldkampioenskap gekies wat komende Juniemaand in Nam
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie