Semifinaliste mik na sukses in T20 Desert Ice Challenge
Krieket
Die Mambas kan pik, dalk moet die Zebras sluk, sal die Kings regeer of is Gobabis die regte meneer?
Die Nedbank T20 Desert Ice Cricket Challenge-reeks bereik die naweek sy hoogtepunt wanneer môre twee semifinale en die eindstryd Sondag by Affiespark in Pionierspark beslis word.M
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie