RMB Brandberg Backyard Ultra plaas Uis in kollig

Uithousport
Die BBU 2026 sal die tweede en laaste kwalifiserende wedren vir Namibië wees vir die Backyard Ultra Wêreldspankampioenskap wat in Oktober vanjaar plaasvind.
Andrew Poolman
Die RMB Brandberg Backyard Ultra (BBU), Namibië se unieke uithouvermoë-hardloopgeleentheid wat in die ruwe landskappe van Damaraland aangebied word, sal op 18 Julie 2026 na Brand
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer