Reho Falcon groet jarelange mentor

Rugby
Die begrafnis word komende Saterdag gehou. Huldeblyke is van verskeie van sy rugbyvriende, selfs in Suid-Afrika, ontvang.
Boet Matthews
Gedurende Vrydagoggend 30 Mei moes Namibië ná ‘n noodlottige hartaanval van een van sy geliefde rugbyseuns afskeid neem. Christopher Alexander (60), ook bekend as Kappies, laat
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer