Pyle en prestasies: Winterskiet wys Namibiërs is op koers

Boogskiet
Lutz Wahlers het ten spyte van digte misweer sy vernuf met die kaalboog uitgestal en twee van sy eie nasionale rekordtellings oortref.
Andrew Poolman
In die tipiese Namibiese kus-atmosfeer is die Swakopmund Boogskietklub (SAC) se jaarlikse Winterskietkompetisie die afgelope Saterdag en Sondag onder ’n digte miskombers aangebie
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer