Ontluikende sterre van baan en veld benoem

Atletiek
Die toekennings vir 2024 vereer nie net die wêreld se beste senior elite vroue- en mansatlete nie, maar ook opkomende o.20-sterre.
Tielman Van Lill
Wêreldatletiek het vandeesweek drie vroue- en drie mansatlete aangekondig wat op 1 Desember by die Wêreldatletiektoekennings in Monaco die onderskeie titels as Ontluikende Ster v
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer