Omaruru opnuut gasheer vir enduro-kunstenaars

Motorfietssport
Die venue vir die vierde rondte behoort opnuut uitdagings van sy eie te stel.
Tielman Van Lill
Die vierde rondte van die Namibiese Enduro-motorfietskampioenskap sal komende Saterdagoggend agt kilometer oos van Omaruru aangebied word. Die byeenkoms begin en eindig by die WKMX
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer