Olimpiese sewesrugby-groepe voltallig
Sewesrugby
China se sewesvroue en Suid-Afrika se manspan, die Blitsbokke, het onlangs in Monaco hand opgesteek deur die 12de en finale beskikbare plekke vir die 2024 Olimpiese Spele op te raap.
Suid-Afrika se Blitsbokke het net-net die paal gehaal om vandeesmaand by die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk, teen die room van die wêreld se sewesrugbyspelers hul staal te too
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie