ODI-reekssege teen Ierland maak geskiedenis

Krieket
Ierland se kolfbeurt het nooit van die vroeë terugslae herstel nie.
Andrew Poolman
Die snelboulers JJ Smit en Jack Brassell het sterk deurgekom in Namibië se roemryke oorwinning met vyf paaltjies gister teen Ierland, waar die toerspan se totaal van 129 met gemak
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer