O.16-meisies, veteraanmans en senior vroue klop RSA

Jukskei
Drie Namibiese spanne het toetswedstryde teen die besoekende Suid-Afrika beklink.
Adam Hartman
Namibië Jukskei se o.16-meisies-, senior vroue- en veteraanmanspanne (ouer as 50) het Vrydag oorwinnings oor Suid-Afrika behaal tydens die internasionale toetswedstryde wat by die
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer