O.15-week se room na Gauteng gestuur

Krieket
Die Kusspan het die nasionale Walvis Bay Salt onder 15-krieketweek in Windhoek se eindstryd teen Sentraal se Blouspan gewen, waarna Krieket Namibië sy uitgesoeke 13 spelers vir 'n toer aangekondig het.
Tielman Van Lill
Krieket Namibië het Vrydag sy Walvis Bay Salt nasionale onder 15-span aangekondig wat Woensdag na Benoni in Gauteng vertrek om aan Krieket Suid-Afrika se provinsiale week vir o.15
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer