Nuwe era met stadion betree

Krieket
Klubwedstryde kan glo reeds in September vanjaar gespeel word op die speeloppervlak wat vir die 2026 ICC onder 19 Wêreldbeker voorberei word.
Tielman Van Lill
Krieket Namibië het ’n mylpaal in die geskiedenis van die land aangeteken toe die eerste sooi vir die eerste nasionale krieketstadion Woensdagoggend gespit is.Die nasionale krie
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer