NUST mik hoog by USSA-toernooi

Hokkie
Brian Munango
Die NUST-manspan is gereed vir die Universiteitsport Suid-Afrika (USSA)-hokkietoernooi, waar hulle van Maandag tot Vrydag, 1-5 Julie, in Johannesburg in die C-afdeling sal meeding.
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer