Nichol raap prys as speler van die reeks op

Krieket
Die FNB Eagles het drie van hul vyf eendagwedstryde teen Vidarbha gewen tydens hul laaste voorbereiding voor die Krieketwêreldbeker Liga 2-reeks in Nederland, waar kaptein Gerhard Erasmus en Nicol Loftie-Eaton uitgestaan het.
Tielman van Lill
Nederland en Nepal wag op Namibië in Utrecht (Nederland) nadat die FNB Eagles die geleentheid gehad het om in vyf eendagwedstryde (50 boulbeurte per span) wedstrydfiks te word.Die
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer