NFBAA sluit jaar propvol prestasies en rekords af

Hengel
'n Baber van meer as 30 kilogram was een van die hoogtepunte vir die federasie in die afgelope jaar.
Brian Munango
Die Namibië Varswater Oewerhengelvereniging (NFBAA) het die naweek sy jaarafsluitingsfunksie en prysoorhandiging by die Windhoek Buiteklub gehou, aangebied deur X-Treme Hengelklub
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer