Nasionale kampioene in draf- en fietsskofte bepaal

Duathlon
Die fiksste meerkampatlete takel mekaar Sondag om die hoogste louere.
Tielman Van Lill
Die nasionale duathlonkampioenskap van die Namibiese Triathlonfederasie (NTF) vind komende Sondagoggend aan die suidelike buitewyke van die hoofstad plaas.Gedugte mededingers soos
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer