Nande haal uit en wen 2025 Namibiese Ope-titel

Gholf
Die gedugte Nande het die nasionale titel met 'n voorsprong van twaalf houe afgesluit.
Andrew Poolman
Dit was die afgelope naweek die Rössmund gholfbaan buite Swakopmund se beurt om die 2025 FNB Namibiese Ope gholfkampioenskap aan te bied. Die toernooi het 'n veld van 50 inskrywin
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer