Namibiërs blink met vier medaljes in buurland

Bergfietsry
Namibiese bergfietsryers het by die Suid-Afrikaanse Nasionale Cross Country Cup in Pietermaritzburg vier medaljes verower, met uitstaande vertonings in beide die XCC- en XCO-dissiplines.
Tielman van Lill
Namibiese bergfietsryers het die afgelope naweek by Cascades, Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal, aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Cross Country Cup deelgeneem.Qara Volschenk het t
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer