Namibië raak agter in eendagreeks

Krieket
'n Minder ervare Namibiese senior krieketspan doen tans waardevolle ondervindig in 'n tuisreeks op.
Tielman Van Lill
Namibië se krieketspan het Vrydag hul tweede 50 boulbeurtwedstryd in die Castle Lite-reeks teen die Punjab-toerspan van Indië met 87 lopies verloor toe hulle vir 169 lopies in 43
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer