Myburgh verby tienduisend lopies

Klubkrieket
Die gesoute aanvangskolwer spot dat hy nog vir die volgende 25 jaar vir die klub gaan speel.
Andrew Poolman
‘n Baie seldsame mylpaal – inderdaad ‘n eerste – het Wessel Myburgh te beurt geval, wat in die afgelope seisoen amptelik die kerf van 10 000 lopies in ‘n loopbaan vir APS
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer