Moria nie te klein om WHS in Superliga te onttroon

Skolerugby
Die toewyding en vasberadenheid van die noordespan was eenvoudig onblusbaar – selfs vir die gedugte WHS Koedoebulle.
Andrew Poolman
Die eerste triomf in die geskiedenis vir OK Foods Moria Privaatskool in die My Zone NSSR onder 19 Superliga-rugbyfinaal is om verskeie redes merkwaardig, ná ‘n onvergeetlike, ak
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer