Moria Bere deur na droomfinaal teen WHS
Skolerugby
Franko Engelbrecht se Moria-span was derde op die puntelys, maar het sy beste uitgehaal om span nommer twee Windhoek Gimnasium te skok.
Die eerste rugbyspan van OK Foods Moria Privaatskool het 'n nuwe inskrywing in die geskiedenisboeke gemaak deur vir die eerste keer sedert die skool se ontstaan in Januarie 1991 to
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie