Miller en span beheer Tour de Windhoek van begin tot einde

Padfietsry
Die Suid-Afrikaanse jaer Kelsey Jade van Schoor het die vrouetoer vir die tweede keer gewen.
Andrew Poolman
Die Namibiër Alex Miller het gister vir die eerste keer die vierdaagse Pupkewitz Megabuild Tour de Windhoek gewen.Die veelsydige 25-jarige tweemalige Olimpiese bergfietsryer, wat
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer