Malan vier tweede MLR-triomf met ‘n drie vir Free Jacks

Rugby
Uit die ses gekontrakteerde Namibiërs in die 2024 MLR-seisoen het twee se spanne die eindstryd gehaal.
Andrew Poolman
Die VSA se Major League Rugby-seisoen het Sondag ten einde geloop – met twee Namibiese Wêreldbekerspelers aan teenoorgestelde kante van die twee spanne wat op die finaal vir die
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer