Looser wys klas met Afrika-goud in marathon

Bergfietsry
Anri Greeff se bronsmedalje ná Looser en Hayley Preen was eweneens indrukwekkend.
Andrew Poolman
Vera Looser se goue medalje in die marathonresies by die Afrika-bergfietsrykampioenskap in Pietermaritzburg het gister die kersie op die koek geplaas van nog ‘n puik uitstalling
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer