Langbadgala lewer etlike rekords

Swem
Met die Sone 4-swemkampioenskap in sig was die afgelope naweek se deelname net die regte medisyne vir Namibiese swemmers.
Tielman Van Lill
Die Namibiese Watersportfederasie (Nasfed) het sy tweede Bank Windhoek langbadgala vir die 2024-2025-seisoen die afgelope naweek gelykertyd in Oranjemund, Swakopmund en Windhoek aa
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer