Land se 21 atlete vir Afrikaspele in Accra
Atletiek
                                    In dié Olimpiese jaar is atlete en beamptes van ongeveer 54 Afrika-nasies tans in rep en roer vir die 13de Afrikaspele.
                        
            
            
            
                                                        Die Namibiese atletiekspan van 14 mans en sewe vroue is aangewys wat hul land tussen 8 en 23 Maart in Accra by die Universiteit Ghana-stadion sal verteenwoordig. Behalwe atletiek, 
                    ...
                    
                                            
        
                            If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.    
                        
                                    
            

                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie