Laat Delron-skepdoel beklink riller by United

Klubrugby
In die stryd boaan die puntelys het FNB Wanderers onoorwonne voortgeseil deur FNB Kudus hul tweede neerlaag van die seisoen toe te dien.
Andrew Poolman
Ná sewe wedstryde elk sal FNB Wanderers (39 punte) en FNB Kudus (29) nie meer uit die eerste en tweede posisies op die puntelys van die NRU premierliga vir 2025 gedruk kan word ni
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer