Kudus bespreek eindstryd teen Wanderers

Klubrugby
Spanne nommer een en twee op die puntelys het soos verwag deurgedring om vir die trofee mee te ding.
Andrew Poolman
FNB Kudus het vir die eerste keer in die klub se bestaan tot die eindstryd van die Namibië Rugby-unie se premierliga deurgedring, waar ‘n ywerig afgewagte skouspel teen die heer
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer