Kudus óf Grootfontein sal eerste premierliga-finaal haal

Klubrugby
Trustco United het as die vierde kwalifiseerder vir die semifinaal deurgeglip en kom teen die onoorwonne titelhouer FNB Wanderers te staan.
Andrew Poolman
Ten spyte daarvan dat geen van die vier semifinaliste in die Namibië Rugbyunie se premierliga 100 persent van hul eerstekeuse-spelers beskikbaar het nie, behoort elke botsing nog
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer