KN verkry topklas roller

Krieket
Nog twee plaaslike maatskappye het toegetree tot die bevordering van die opbou na die aanbieding van die Wêreldbeker.
Tielman Van Lill
Krieket Namibië (KN) is inderdaad in sy noppies met die nuwe vennootskap wat dié nasionale beheerliggam met Hardrock Earthworks vir ‘n gemotoriseerde roller bewerkstellig het.H
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer