Kanada, Nederland sal die Eagles binnekort besoek
Krieket
                                    Die Richelieu Eagles se tweede ronde in 2025 van die ICC se Krieketwêreldbeker Liga 2-kompetisie (2024 tot 2027) sal van 5 tot 15 Maart in Windhoek beslis word.
                        
            
            
            
                                                        Namibië sal twee Internasionale Eendagwedstryde (ODI’s) elk teen Kanada en Nederland by United in die hoofstad speel. Intussen het die Eagles ná hul laaste ODI in die eerste ro
                    ...
                    
                                            
        
                            If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.    
                        
                                    
            

                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie