Jaers verstewig greep op kampioenskap

MX 2026
Mark Sternagel het sy voorsprong in die MX1-klas verder verstewig nadat hy die vierde ronde van die Namibiese Motocross-kampioenskap op Omaruru oorheers het, terwyl 54 jaers in nege klasse om belangrike kampioenskapspunte meegeding het.
Tielman van Lill
Die vierde ronde van die Namibiese nasionale motocross-kampioenskap is die afgelope naweek op Omaruru afgehandel.Die WKMX-baan het weer sy gebruiklike aksie opgelewer, met 54 jaers
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer