Honkong en Nigerië wag in opwindende reeks
Krieket
Michael van Lingen, Malan Kruger en verskeie ander Namibiese spelers het beïndruk toe die Namibia Falcons twee uit drie eendagwedstryde teen Hongkong beklink het. Die fokus verskuif nou na die FNB Eagles se T20-reeks teen Hongkong en Nigerië.
Die Namibia Falcons, ’n ontwikkelingspan van Krieket Namibië, het vanaf 13 Junie in drie eendagwedstryde (50 boulbeurte) teen die besoekende Hongkong in Windhoek te staan gekom.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie