Hingste oorleef teen United

Klubrugby
Die twee spanne wat boaan die puntelys eindig, sal in die finaal speel.
Andrew Poolman
FNB Wanderers het na die deurslaggewende tweede posisie op die puntelys van die JSB Gold Cup klubrugby premierliga-afdeling opgeskuif danksy Woensdagaand se naelskraapse oorwinning
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer