Greeff en Miller puik op peil

Fietsry
Die derde byeenkoms van die 2024 Nedbank-resiesfietskompetisie is gisteroggend in relatief windlose toestande gejaag, maar die klimme vanaf Windhoek na die Matchless-myn se afdraai het opnuut die kaf van die koring geskei.
Tielman Van Lill
Anri Greeff (tevore Krugel) en Alex Miller het gisteroggend onderskeidelik die elite vroue- en mansafdeling van die Nedbank Windhoek Pedal Power-klub se derde padfietsbyeenkoms gew
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer