Gedeelde reeks wys Wittmann se Eagles vorder

Krieket
Spannende laaste boulbeurte was 'n sprekende voorbeeld van die aksiebelaaide en mededingende reeks.
Andrew Poolman
Die Namibiese vrouekrieketspan, die Capricorn Eagles, het belowende vordering getoon toe hulle vandeesweek die reeks van ses wedstryde teen Uganda met drie-elk gedeel het.Vir die
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer