Finaliste in Kampala doen nabetragting voor die grote

Rugby
Beide Namibië en Zimbabwe het nog nie hul heel beste rugby in die toernooi gespeel nie.
Andrew Poolman
Die rugbytrots van Namibië en Zimbabwe bots opnuut komende Saterdagmiddag met beide wat alles moontlik in die stryd sal werp vir die droom om kwalifisering vir die 2027 Wêreldbek
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer