Finale kans vir punte in taai reeks

Padfietsresies
Meer as 120 resiesfietsryers kan Sondag vir oulaas punte opraap.
Tielman Van Lill
Die laaste byeenkoms van die 2024 Nedbank Windhoek Pedal Power-padfietsreeks sal komende Sondag vanaf 08:00 by die Tony Rust-renbaan wes van die hoofstad afgehandel word.Fietsryers
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer