Falcons beklink reeks teen Nigerië

Krieket
Die Namibiese Falcons het hul eendagreeks teen Nigerië met 'n oortuigende 3-0-sege beklink, danksy 'n uitstekende boulvertoning deur Waldo Smith en 'n onoorwonne vyftigtal van Michael Muller.
Tielman van Lill
Waldo Smith het Maandag by die High Performance Oval in Windhoek ses paaltjies vir slegs 14 lopies in nege boulbeurte geneem. Sy uitmuntende vertoning het hom die speler van die we
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer