Ernstige besigheid begin op Eagles-toer

Krieket
Namibië sal op die toer twee internasionale eendagwedstryde elk teen Kanada en Skotland speel.
Andrew Poolman
Op hul eerste toer vandat Craig Williams as die nasionale afrigter by Pierre de Bruyn oorgeneem het, speel die FNB Eagles vandag in King City noord van Toronto teen die gasheerspan
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer