Enkele wendoel skei premierligaspanne

Klubhokkie
Die SOEHC-manspan en WOBSC-vroue het die eerste wenpunte vir die seisoen ingepalm.
Andrew Poolman
Twee kompeterende wedstryde wat met die verskil van net ‘n enkele doel gewen en verloor is, is laas Saterdag in die openingsrondte van Namibië Hokkie se premierliga in buitenshu
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer