Enduro-ryers takel Yellowstone-bulte

Motorfietssport
In vier klasse is ryers wat sover twee uit die twee byeenkomste in die reeks gewen het.
Tielman Van Lill
Die derde rondte van die Namibiese Enduro-motorfietskampioenskap sal Saterdagoggend naby Avisdam oos van die hoofstad by die Yellowstone Trails-area aangebied word. Die eerste en t
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer