Endjala, Fourie gaan vandag koppe stamp

Muurbal
Vandag se A-ligawedstryd tussen Max Endjala van die Trustco-span en Andy Fourie (Arysteq Asset Management) om 17:30 is een waarna baie uitgesien word.
Tielman Van Lill
Die Wanderers-muurbalklub se ywerig afgewagte Sakeliga het vroeër in Julie by dié klub se bane in Pionierspark afgeslaan, waar ses spanne in die A-afdeling en agt in die B-afdeli
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer