Eerste kapteinsbeurt vir Mekelaye bring oorwinning

Krieket
Die Namibiërs loop met 2-0 voor in die T20-reeks van ses wedstryde, maar die tweede wedstryd was ’n naelbyter.
Andrew Poolman
Die Capricorn Eagles het Maandag in ’n spanningsvolle tweede T20-kragmeting – wat tot in die laaste boulbeurt in die weegskaal was – net-net daarin geslaag om ’n oorwinning
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer