Eagles word werklik getoets

Krieket
Die FNB Eagles staan voor ’n belangrike toets wanneer hulle na Nederland reis vir ses Internasionale Eendagwedstryde in die Krieketwêreldbeker Liga 2. Met die 2027 Wêreldbeker-kwalifisering op die spel, sal Namibië teen die gasheer en Nepal moet presteer om sy posisie op die punteleer te verbeter.
Tielman van Lill
Namibië se voorbereiding is plaaslik afgehandel, en die span het reeds na Nederland vertrek waar hulle twee Internasionale Eendagwedstryde elk teen die gasheer en Nepal in die Kri
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer