Eagles verseker reeks

Krieket
Jan Frylinck se tweede honderdtal en ’n dominante openingsvennootskap het Namibië tot ’n reeksbepalende T20-oorwinning oor Hongkong by die FNB Namibië Krieketstadion gedryf, en die driereeks met een wedstryd oor reeds beklink.
Tielman van Lill
Jan Frylinck en Junior Taanyanda se openingsvennootskap van 181 lopies gisteby die FNB Namibië Krieketstadion was ’n welkome teenvoeter in die koue.Die FNB Eagles het hul derde
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer