Eagles te goed vir die res

Krieket
Die FNB Eagles het hul oorheersing in die internasionale T20-drienasiereeks in Windhoek bevestig deur Nigerië met 93 lopies te klop en die reeks onoorwonne af te sluit.
Tielman van Lill
Namibië se nasionale senior manskrieketspan, die FNB Eagles, het Dinsdag die internasionale T20-drienasiereeks teen Hongkong en Nigerië met hul vierde opeenvolgende oorwinning in
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer